Our range of DVDs affords people the opportunity to increase their knowledge and understanding of the Bible. With more filming to be done and the subsequent editing in the Kerugma studios in South Africa, Naas and Marina continue with their work on the Exploring series.
Payments Options
Electronic funds transfer (EFT)
Credit & Debit card (via Paypal & PayFast)
Direct cash deposit
*Payment must be made within 48 hours. If you don't make a payment or send us an email within 48 hours, the item will be re-listed and sold to the next buyer.
* All Payments is 100% Secured by Payfast & Paypal
Finally:
We believe in quality products and would therefore only quality products to our customers, as we expect for ourselves. We are a genuine company (founded in 1995) and guarantee to deliver the best quality possible.
Regards,
Naas & Marina


Tussen 6000 en 8000 mense van oor die hele wêreld het vir die tydperk 1 tot 8 Desember 1999 Die Parlement vir Wêreldgodsdienste te Kaapstad bygewoon. Op die DVD sien u die openingseremonie in die Kaapse Tuine waartydens ‘n kolossale VIGS-gedenkdeken ontvou is, die optog na Distrik Ses waar die toewyding van die opelugpodium aan die geeste van vier elemente van “moederaarde” plaasgevind het, asook die amptelike opening in die Goeie Hoop Sentrum. U sien en hoor baie van die menigte lesings, seminare, werkswinkels en gespreksvoeringe gedurende die tyd; onder andere die bydraes van oud-presedent Nelson Mandela, die Dalai Lama en ‘n lesing deur die skryfster van die boek: “Jesus the Holy Fool”. U sien voorvader-aanbidders, toordokters, hekse, Rastafariërs, Christenleiers, die Shinji Shumeikai Taiko Ensemble van Japan, Transendentale Meditasie en baie meer…