Our range of DVDs affords people the opportunity to increase their knowledge and understanding of the Bible. With more filming to be done and the subsequent editing in the Kerugma studios in South Africa, Naas and Marina continue with their work on the Exploring series.
Payments Options
Electronic funds transfer (EFT)
Credit & Debit card (via Paypal & PayFast)
Direct cash deposit
*Payment must be made within 48 hours. If you don't make a payment or send us an email within 48 hours, the item will be re-listed and sold to the next buyer.
* All Payments is 100% Secured by Payfast & Paypal
Finally:
We believe in quality products and would therefore only quality products to our customers, as we expect for ourselves. We are a genuine company (founded in 1995) and guarantee to deliver the best quality possible.
Regards,
Naas & Marina


Elke bedeling in die menslike geskiedenis het as gevolg van die misleidingswerk van Satan in ongeloof geëindig: Die bedeling van onskuld het in ons eerste ouers se sondeval geëindig; die bedeling van die gewete het as gevolg van die mensdom se boosheid in die sondvloed geëindig; die bedeling van menslike regering het na die bou van die toring van Babel en die ontstaan van heidense nasies gelei; die bedeling van die wet het in wydverspreide ongeloof in Israel geëindig; die bedeling van die kerk gaan in die groot afval van die laaste dae eindig; die bedeling van die Antichris se regering sal in wêreldwye rebellie teen Christus eindig; en die bedeling van die vrederyk sal ook in ‘n groot opstand teen God eindig nadat Satan uit die put vrygelaat is.