Neil Olwagen

Neil Olwagen en sy vrou, Veronique, tesame met hul tweelingseuns, Alberto en Christiano en hul jongste, Alonso, is woonagtig op die dorp Stanford in die Overberg. in 1999 is hy deur Jesus geroep tot spesifieke diens om die waarheid van Sy Woord te verkondig. Na verskeie jare in denominasionele gemeentes is Neil vanaf 2016 die bedienaar van die Woord by die unieke bediening wat Christus begin het as Die Christen Gemeenskapsbediening waarin gemeenskappe, nie net die in Stanford nie, bedien word met die waarheid aangaande die Woord.
Kontakbesonderhede: Sel. 082 960 5687, Epos: fullthrottle4jesus@gmail.com

No products were found matching your selection.