The Wilderness Tabernacle – Broadcast edition

R99.95

'n Volskaalse replika van die Tabernakel in die wildernes soos deur Moses en die Israeliete gebou is, was weer gebou in die Judeaanse Woestyn naby die Dooie See onder leiding van Dr. Randall Smith…

Description

A volskaal replika van die Tabernakel, soos Moses en die volk Israel dit gebou het, is opgerig in die Judaese woestyn naby die Dooie See onder leiding van Dr. Randall Smith.

In hierdie DVD neem Randall ons op ‘n asemrowende toer deur hierdie spesiale plek. Terwyl hy die doel en funksie van elke deel van die Tabernakel verduidelik, wys hy vir ons watter wonderbaarlike voorsiening God daargestel het deur die bloed van die Offerlam, Jesus Christus, wat dit nie net vir ons moontlik gemaak het om in Hom te glo nie, maar ook om in gemeenskap te leef met ons hemelse Vader.

Hierdie spesiaal verkorte weergawe van die oorspronklike 4-deel DVD reeks (wat steeds beskikbaar is hier ), is saamgestel om een van ses episodes te vorm van die ‘Exploring the Lands of the Bible’ reeks wat uitgesaai is deur SABC 2 gedurende 2014 en 2015.

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 19 × 13.5 × 1.5 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “The Wilderness Tabernacle – Broadcast edition”