Psalm 23

R89.95

David was 'n herder op die heuwels rondom antieke Bethlehem. Verfilm in Isreal, vertel die DVD die storie van David as herder soos aangeteken in Psalms 23…

Description

Dawid was ‘n herder op die heuwels rondom antieke Bethlehem. Verfilm in Israel, vertel die DVD die storie van Dawid as herder soos aangeteken in Psalm 23.

Dr. Randall Smith, skrywer, lektor en leraar deel die skrifgedeelte van Psalm 23 vers vir vers, met insig in die hart en werk van ‘n herder. Hierdie DVD eindig met besprekingspunte wat die liefdevolle hart van die Ware Herder, Jesus Christus naspeur. Ideaal vir Bybel studie groepe.

Tydsduur: 33 minute

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 19 × 13.5 × 1.5 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Psalm 23”