Occult invasion of the Church

R99.95

Op hierdie DVD is een van Dave Hunt se uitstekende aanbiedings gekombineer met baie insetsels, onder andere beeld materiaal afgeneem by die Parlement van  Wêreld Godsdienste …

SKU: 15 Category: Tag:

Description

Hierdie DVD is ‘n moet vir elke Christen. Op hierdie DVD, is een van Dave Hunt se uitstekende aanbiedings gekombineer met baie insetsels, onder andere beeld materiaal afgeneem by die Parlement van  Wêreld Godsdienste wat plaasgevind het tussen 1 tot 8 Desember 1999 in Kaapstad, Suid-Afrika.

Dave Hunt verduidelik duidelik die verskil tussen naturalisme en supernaturalisme. Jy sien en hoor baie van die verskynsels waaroor hy praat soos die okkultiese praktyke wat vandag so algemeen in die Christelike kerk   is. Buiten dit is daar insetsels van die gebede deur voorvader aanbidders, die oorhandiging van die Aarde Handves aan voormalige President Nelson Mandela, asook diegene wat moeder aarde aanbid en vele meer.

Deur hierdie DVD te kyk, raak dit duidelik dat baie heidense en okkultiese tegnieke die gedagterigting en praktyke van die Christendom binnegedring het in die afgelope jare. Die boodskap op hierdie DVD help die Christen om die waarheid duidelik te onderskei van die leuen en hoe om ‘n gesonde Christelike lewe te lei, te midde van die misleiding in hierdie laaste dae.

Tydsduur: 1 uur 30 minute

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 19 × 13.5 × 1.5 cm
Vimeo

http://occultinvasion.kerugma.org

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Occult invasion of the Church”