Nicodemus – He came to Jesus by night

R89.95

In die lig van Jesus se woorde, het Nikodemus sy eie duisternis ontdek. Al die moeite wat hy gedoen het om die Koninkryk van God te soek en vind, het hom niks gebaat nie. Skielik het Nikodemus besef dat, ten spyte van sy godsdienstige ywer, hy nog nie wedergebore was nie…

SKU: 55 Category: Tag:

Description

Nikodemus was ‘n godsdienstige leier van Israel, en het vir Jesus besoek in die donkerte van die nag. Dit was onder hierdie omstandighede wat Jesus, die Lig van die wêreld, een van die gunsteling verse in die Bybel uitgespreek het, naamlik Johannes 3:16.

In die lig van Jesus se woorde, het Nikodemus sy eie duisternis ontdek. Al die moeite wat hy gedoen het om die Koninkryk van God te soek en te vind, het hom niks gebaat nie. Skielik het Nikodemus besef dat, ten spyte van sy godsdienstige ywer, hy nog nie wedergebore was nie…

“Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.” Johannes 3:16

Tydsduur: 46 minute

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 19 × 13.5 × 1.5 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Nicodemus – He came to Jesus by night”