Israel in the New Testament – Romans – Part 1 to 3 – 3 DVDs

R269.95

Hoofstukke 9-11 in Paulus se brief het “slegte publisiteit” gekry. Gewoonlik behandel as 'n persoonlike hakies, is daar 'n wydverspreide mislukking om te besef dat hulle nie net ‘n integrale deel van die hele brief uitmaak nie maar eintlik vorm dit die klimaks en bevat dit sy doel…

SKU: 50 Category: Tag:

Description

Hoofstukke 9-11 in Paulus se brief het “slegte publisiteit” gekry. Daar is oor die algemeen aanvaar dat dit net ‘n persoonlike verklaring of verdere verduideliking van Paulus was. Sodoende is die feit misgekyk dat dit nie net ‘n integrale deel van die hele brief uitmaak nie, maar eintlik die hoogtepunt van die brief en dus ook sy doel bevat.

Paulus spreek die ontwikkeling van anti-Semitisme en spore van “vervangings Teologie” in die kerk in Rome aan ná die ballingskap van die Jode uit daardie Stad deur keiser Claudius (Handelinge 18 v 2).

Hierdie drie hoofstukke word dikwels selfs van mekaar geskei en word dan so gebruik om verskillende standpunte te onderskryf. Calviniste konsentreer op Hoofstuk 9 om ‘n arbitrêre konsep van goddelike soewereiniteit te regverdig. Vervangings teoloë verwys na die Jode se verwerping van evangeliese geregtigheid in Hoofstuk 10 om hul eis te regverdig dat die kerk nou die nuwe Israel van God is. Christelike Sioniste fokus byna uitsluitlik op die redding van “alle Israel” in Hoofstuk 11, en ignoreer die feit dat “nie almal wat afstammelinge van Israel is, Israel is nie” waarna verwys word in Hoofstuk 9.

Hierdie lesings, gelewer by die 2002 fees van Tabernakels in Jerusalem, verbind hoofstukke 9, 10 en 11 met mekaar en die res van die brief. Hulle poog om ‘n beter Bybelse balans te bring in die debat oor die huidige en toekomstige betekenis van Israel, die staat en die mense, of hulle nou in die land bly en of hulle in ander lande versprei is.

Tydsduur: 4 ure 51 minute

Additional information

Weight 0.3 kg
Dimensions 19 × 13.5 × 1.5 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Israel in the New Testament – Romans – Part 1 to 3 – 3 DVDs”