Israel – Biblical or False

R99.95

In hierdie DVD gee Dave Hunt ‘n uitstekende verduideliking van die rol van Israel in die plan van God. Terselfdertyd waarsku hy dat daar baie leuens omtrent Israel geglo word…

Description

In hierdie DVD gee Dave Hunt ‘n uitstekende verduideliking van die rol van Israel in die plan van God. Terselfdertyd waarsku hy dat daar baie leuens omtrent Israel geglo word.

Hy verduidelik uit die Skrif hoekom die volgende idees oor Israel nie Bybels nie, maar leuens is.
1. Die 10 stamme van Israel is verlore.
2. Mense wat verklaar dat hul “Britse Israeliete” is beweer dat hul die afstammelinge is van hierdie 10 stamme.
3. Die beloftes wat aan Israel gemaak is, is nou van toepassing op die Kerk.
4. Die Kerk is Israel.

Die weiering van die kerk om ‘n Bybelse siening van Israel en die plan van God vir hierdie volk te huldig, lei nie net tot die misverstaan van die profesieë nie, maar ook tot vele ander probleme in die Kerk.

Almal wat ernstig is oor die Woord en Wil van God, veral in verband met Israel, moet hierdie DVD kyk.

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 19 × 13.5 × 1.5 cm
Vimeo

http://dhisrael.kerugma.org

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Israel – Biblical or False”