Israel and the Middle East Conflict in Bible Prophecy

R99.95

Hoe moet ons die huidige, plofbare veranderinge in die Midde Ooste verstaan? Wat beteken gebeure soos die “Arabiese lente” en die ontrafeling van die wêreldorde na die tweede Wêreldoorlog?

SKU: 99 Category: Tag:

Description

Hoe moet ons die huidige, plofbare veranderinge in die Midde Ooste verstaan? Wat beteken gebeure soos die “Arabiese lente” en die ontrafeling van die wêreldorde na die tweede Wêreldoorlog?

Bill Randles wys vir ons uit die Skrif dat hierdie gebeure profeties baie betekenisvol is.

Ons is in die stadium van die wêreldgeskiedenis waaroor Jesaja geprofeteer het toe hy gesê het: “So sê jou Here, die Here, en jou God wat die saak van sy volk verdedig: Kyk, Ek neem die beker van bedwelming uit jou hand, die kelk van My grimmigheid; jy sal dit verder nie meer drink nie. Maar Ek sal dit in die hand gee van die wat jou droefheid aandoen, wat vir jou gesê het: Buig dat ons oor kan gaan; en jy moes jou rug maak soos die grond en soos ‘n straat vir die wat daaroor gaan.”

Mag God ons dra deur hierdie beproewing! Mag God sy kerk laat herleef!

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 19 × 13.5 × 1.5 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Israel and the Middle East Conflict in Bible Prophecy”