If your brother sins against you

R79.95

Hoe hanteer ons dit wanneer ons seergemaak word deur 'n mede-Christen? In hierdie DVD leer Bill Randles vir ons hoe om ons broers en susters te vergewe…

SKU: 53 Category: Tag:

Description

Hoe hanteer ons dit wanneer ons seergemaak word deur ‘n mede-Christen? In hierdie DVD leer Bill Randles vir ons hoe om ons broers en susters te vergewe. Hy wys ons wat die newe-effekte van onvergifnis en bitterheid in ons lewens is, en hoe om daarvan ontslae te raak.

Volgens Matthéüs 18:21-35 het God ons van so baie vergewe en dit het Hom die bloed van Sy enigste Seun gekos het om dit te doen. Dit gee ons genoeg rede om ons mede-Christen te vergewe.

Hierdie DVD is ‘n moet-sien vir elke gelowige, veral dié van ons wat in die verlede seergemaak is.

Tydsduur: 39 minute

 

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 19 × 13.5 × 1.5 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “If your brother sins against you”