Faith 2 – The testing of your faith

R99.95

God se doel met ons beproewing is om vir ons te wys wat in ons harte is. Op hierdie manier moet ons leer uit ons foute en groei in ons getrouheid en lojaliteit teenoor God….

SKU: 52 Category: Tag:

Description

In die DVD verduidelik Bill Randles dat God ons geloof moet toets. Hy sê dat God se beloftes voorlopig is. Die manier waarop God vir Israel in die wildernis getoets het, is ‘n goeie voorbeeld van hoe God gewoonlik met Sy mense werk.

God het baie beloftes aan Israel gemaak, maar in die tyd tussen die beloftes en hul vervulling, was daar tye van beproewing en toetse. Hy het hulle uit Egipte gelei, maar toe hulle die Rooi See bereik het, het die Egiptenare hul agtervolg. In plaas daarvan om God te vertrou, het hulle paniekbevange geraak. Hy het hulle verlos en hulle was bly. Toe beland hulle in ‘n situasie waar hulle geen water gehad het nie.  Weereens het hulle die toets misluk deur te brom in plaas daar om die Here te vertrou vir verlossing.

Net so word ons as kinders van God beproef. God se doel met ons beproewing is om vir ons te wys wat in ons harte is. Op hierdie manier moet ons leer uit ons foute en groei in ons getrouheid en lojaliteit teenoor God.

Tydsduur: 55 minute

 

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 19 × 13.5 × 1.5 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Faith 2 – The testing of your faith”