Faith 1 – The only way to please God

R99.95

Volgens die Woord van God is dit onmoontlik om God te behaag sonder geloof. Maar wat is geloof? Is dit die vermoë om 'n positiewe gevoel te bewerkstellig oor iets wat ek wil hê? Oorreed ek vir God om dit vir my te gee omdat ek positief genoeg is daaroor…

SKU: 51 Category: Tag:

Description

Volgens die Woord van God is dit onmoontlik om God te behaag sonder geloof. Maar wat is geloof? Is dit die vermoë om ‘n positiewe gevoel te bewerkstellig oor iets wat ek wil hê? Oorreed ek vir God om dit vir my te gee omdat ek positief genoeg is daaroor?

Nee. In hierdie DVD verduidelik Bill Randles die verskil tussen regte geloof en die soort wat grens aan okkultisme.

Hierdie DVD gee ‘n helder, duidelike beskrywing van die geloof wat God regtig behaag en hoe alles wat nie in geloof gedoen word nie, sonde is.

Tydsduur: 54 minute

 

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 19 × 13.5 × 1.5 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Faith 1 – The only way to please God”