Donasies

R1.00

Om hoë gehalte media produksies te maak, is baie duur. Verder het ons teen die tyd al geleer dat ons baie meer benodig as net die klein bietjie wat deur die verkope van ons produkte inkom. Ons is dus die Here asook diegene wat finansieel bydra tot die bediening, baie dankbaar vir elke bydrae wat ons ontvang.

Description

Hoe om by te dra:

Eenmalige skenking:

Die prys van hierdie ‘produk’ of donasie is gestel op een Rand. Om byvoorbeeld ‘n R100 te skenk, voer ‘n waarde van 100 in by die hoeveelheids (Qty) veld wanneer jy die ‘produk’ by jou inkopie waentjie voeg.

Gereelde maandelikse skenking:

In ruil vir ‘n gereelde maandelikse skenking, stuur ons graag vir jou gratis elke nuwe DVD wat ons vrystel. Kontak ons vir meer inligting.

Terwyl ons elke finansiële geskenk opreg waardeer, maak ons veral staat op jou gebeds ondersteuning. Sal jy asseblief onthou om gereeld vir ons te bid.

Baie dankie.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Donasies”