ICEJ

International Christian Embassy Jerusalem (ICEJ). Toe talle lande in 1980 hul ambassades van Jerusalem verskuif het na Tel Aviv, het 1400 Christene van 40 lande gereageer deur die Internasionale Christen Ambassade in Jerusalem te vestig om daardeur hul gehoorsaamheid aan Jesaja 40:1 te demonstreer. Daarmee het hulle hul solidariteit met die Joodse volk se 3000 jaar oue verbintenis tot die heilige stad bevestig.

Showing all 4 results

Showing all 4 results