Dr. Henry Blackaby

Dr. Blackaby is gebore in British Columbia, Kanada. Hy was leraar van verskillende kerke in Kalifornië en Kanada en vir 7 jaar was hy president van die ‘Canadian Baptist Theological College’ en president van die ‘Canadian Southern Baptist Conference’.

Vir meer inligting oor ‘Blackaby Ministries International’, besoek gerus: www.blackaby.net

Showing all 1 result

Showing all 1 result