David en Gary Wilkerson

David Wilkerson was die stigter van ‘Times Square Church’ in New York. In 1858 het die Here hom geroep om bendelede en dwelmverslaafdes te New York te bedien. Sy bes verkoper ‘The Cross and the Switchblade’wat ook as film uitgereik is, vertel die verhaal. David Wilkerson het ook met groot ywer geestelike leiers reg oor die wêreld bemoedig en versterk. Sedert 1999 het hy wêreldwyd gereis waar hy Christen leierskap konferensies aangebied het. Sedert 2002 het sy seun, Gary Wilkerson, by hom aangesluit. David Wilkerson is op 27 April 2011 na ‘n motorongeluk oorlede.

Vir meer inligting oor David en Gary Wilkerson, besoek gerus: https://worldchallenge.org

Showing all 2 results

Showing all 2 results