Dave Hunt

In 1985 het Dave Hunt en T.A. McMahon ‘n bediening begin met die doel om die kinders van die Here te help om te onderskei tussen die valse leerstellings wat vandag die kerklike wêreld oorspoel en die waarheid van Gods Woord. Dit het hulle hoofsaaklik deur middel van hul nuusbrief ‘The Berean Call’ gedoen. In elke artikel is die gelowiges aangemoedig om terug te keer na die Woord van God inplaas daarvan om “heen en weer gedryf te word deur elke wind van lering”. Dave Hunt en Tom McMahon het veral bekend geword deur die boeke wat hulle gesamentlik geskryf het. Dave is op 5 April 2013 oorlede, terwyl Tom steeds voortgaan met die bediening.

Vir meer inligting oor ‘The Berean Call’, besoek gerus: www.thebereancall.org

Showing all 7 results

Showing all 7 results