Brother Andrew

Andrew van der Bijl, ‘n jong Nederlandse sendeling was genooi om ‘n Kommunistiese Jeug Fees in Poland by te woon in 1955. Hy het ‘n paar Bybels in sy tas gehad wat hy vir gelowiges in Warsaw wou gee. Agter die Yster Gordyn het hy ‘n kerk gevind wat ‘n desperate behoefte aan Bybels en ondersteuning van die vrye kerk in die weste gehad het. Dis toe dat die Here vir Br Andrew geroep het, soos hy nou bekend staan, deur die woorde van Openbaring 3:2, …”Wees wakker en versterk die wat oorbly, wat op die punt staan om te sterwe,…” Die visioen is gebore.
Vir meer inligting oor die werk van ‘Open Doors’, besoek gerus: www.opendoors.org

Showing the single result

Showing the single result