Past. Bill Randles

Bill Randles is die leraar van ‘Grace Fellowship’, ‘n kerk in Cedar Rapids, Iowa, V.S.A. Bill, wat groot geword het as Rooms Katoliek, het na sy bekering betrokke geraak by ‘Word of Faith Theology’. Na ‘n ontnugterende ervaring waarvan hy getuig op sy DVD, Truth versus Mystical Experiences, het hy bewus geword van die gevare van die subtiele misleiding wat vandag so algemeen in die Christendom voorkom. Dit het daartoe gelei dat hy die Woord van nuuts af bestudeer het.

Showing 1–16 of 19 results

Showing 1–16 of 19 results