Naas le Roux

Naas le Roux is the Direkteur van Kerugma Produksies. Beide hy en sy vrou Marina, het M.Th grade verkry deur die Universiteit van Stellenbosch. Gedurende hul pastorale bediening het hulle betrokke geraak by die produksie van ‘n reeks videos.

Terwyl hulle hiermee besig was, het die Here hulle gelei om ‘n voltydse media bediening te begin. Dit was ‘n geloofstap, maar die Here het voorsien en Kerugma Produksies is daaruit gebore.

No products were found matching your selection.