Gereelde Vrae (FAQ)

Kopiereg kwessies

Mag ek kopieë van die DVDs maak vir persoonlike gebruik? / Is die Evangelie nie veronderstel om ‘n gawe te wees nie? / Mag ek kopieë van die DVD’s maak om gratis te versprei?

Ongelukkig word dit streng verbied, en is die strafbaar volgens wet om enige van ons produkte te kopieër.  Vir meer inligting, lees asseblief The Gospel is free, but it is not cheap!

Uitsaai lisensie

Het ek toestemming nodig om ‘n DVD in my sel groep of kerkbyeenkoms te kyk?

Ja, doen asseblief aansoek vir ‘n uitsaai lisensie.  Klik hier om die aansoekvorm af te laai.