Verspreiders

Verspreiders van Kerugma Produksies se DVDs

Terwyl Kerugma Produksies se DVDs deur verskillende handelaars versprei word, moet die publiek versigtig wees vir onwettige verspreiders.  Wanneer ons nuus ontvang van onwettige verspreiding sal ons die publiek op hierdie webblad waarsku.  Kerugma Produksies aanvaar ongelukkig nie enige verantwoordelikheid vir verlies of verontriewing as gevolg van onwettige verspreiding nie.  Indien u enigsins twyfel, kontak ons gerus.  Al ons produkte kan ook direk op hierdie webtuiste bestel word.

Wettige handelaars wat ons produkte versprei

Verspreiding in Namibië

CHRISTIAN MOBILE LITERATURE / CHRISTELIKE MOBIELE LEKTUUR (CML)
MAIN BRANCH, GUSTAV VOIGT CENTRE, INDEPENDANCE AVENUE, WINDHOEK – TEL: 061-234466, EMAIL: cmlnamibia@gmail.com
BAINES BRANCH – TEL: 061 – 243427
MAERUA MALL – TEL: 061 – 301600
WERNHILL – TEL: 061 – 309900
OTTJIWARONGO – TEL: 067 – 303915
SWAKOPMUND – TEL: 067 – 403074

Christian Travel Study Programs, Ltd. USA (CTSP)

Dr. Randall Smith se maatskappy versprei die reeks Exploring The Lands of The Bible in die VSA en deur sy webtuiste: www.studytrip.info

Goodwood Christian Bookshop

Kontakersoon: Kennedy, Selfoon nommer 073.815.3767
Voortrekkerweg 89, Goodwood, Kaapstad

John Haupt

Versprei sy DVD Barack Obama and the Middle East Conflict.

ICEJ South Africa

Versprei die DVDs wat ons vervaardig het in samewerking met ICEJ asook sommige van ons ander produksies.

ICEJ in Israel

http://www.icej.org/
Versprei die DVDs wat ons vervaardig het in samewerking met ICEJ

Jill Davenport in Port Elizabeth

Epos: jill.sandra.davenport@gmail.com

Amazon.com

Sommige van die produkte van Kerugma Produksies is ook beskikbaar op Amazon.com

Wil u ook ons DVDs versprei?

Enige maatskappy of individu mag aansoek doen om ons produkte te versprei.  Kontak ons gerus.