Posted on Leave a comment

Wanneer jy bid.

 

Naas le Roux

Wat behels dit wanneer die Here Jesus vir ons sê om in ons binnekamer te gaan, die deur te sluit en te bid tot ons Vader wat in die verborgene is? (Matt. 6:6)

Dit teenoor gebede wat in die sinagoges en op die hoeke van die strate gebid word met ‘n ydele herhaling van woorde.

Luister asseblief hierdie boodskap van Naas om uit te vind.

 

 

Luister na die preek

Posted on Leave a comment

Hoe hanteer ons probleme wat na ons kant toe kom

Marina le Roux

Die preek handel oor Jakobus 5:15-16 en is gepreek op 12 November 2017 deur Marina le Roux.

Hoe hanteer ons probleme wat na ons kant toe kom?

Gaan sit ons op ‘n hopie en kry onsself jammer?

Verloor ons ons humeur en raak kwaad vir God?

Nee, Jakobus se raad in Jakobus 5 is heel anders. Hy gee besondere goeie raad, raad wat werk.

Luister na die preek