Posted on Leave a comment

Hoe hanteer ons probleme wat na ons kant toe kom

Marina le Roux

Die preek handel oor Jakobus 5:15-16 en is gepreek op 12 November 2017 deur Marina le Roux.

Hoe hanteer ons probleme wat na ons kant toe kom?

Gaan sit ons op ‘n hopie en kry onsself jammer?

Verloor ons ons humeur en raak kwaad vir God?

 

Nee, Jakobus se raad in Jakobus 5 is heel ander. Hy gee besondere goeie raad, raad wat werk.

 

Posted on

Dit is nog nie jou tyd nie

‘n Getuienis deur Naas le Roux (Uit die Kerugma Bulletin van Februarie 2014)

Dit is die verkondiging wat ons van Hom gehoor het en aan julle verkondig: God is lig, en geen duisternis is in Hom nie (1 Joh. 1:5).

Die engele … is hulle nie almal dienende geeste wat vir diens uitgestuur word ter wille van die wat die saligheid sal beërwe nie? (Heb. 1:13-14).

Beste Kerugma Ondersteuner,

MERKWAARDIGE HERSTEL VAN ‘N HARTAANVAL

In die vorige Kerugma Bulletin het my vrou Marina vir u genoem van die hartaanval wat ek op 20 November 2013 gehad het. Eintlik moes ek gesterf het, maar die Here het anders beslis Continue reading Dit is nog nie jou tyd nie

Posted on Leave a comment

‘n Brief van ‘n kyker oor God Answers by Fire

Ek het gister die DVD GOD ANSWERS BY FIRE deur Dr Randall Smith gekyk en was verheug.   Eerstens was ek mal oor die beelde van daardie deel van Israel wat ek self ‘n paar jaar gelede besoek het.  Ek het ‘n groot nostalgiese oomblik gehad en ‘n verlange om soontoe terug te gaan.  Ek was ook baie beïndruk met die uitstekende gehalte van hierdie produksie. Continue reading ‘n Brief van ‘n kyker oor God Answers by Fire