Prof. Johan Malan

Prof. Johan Malan is in 1978 as professor in Antropologie aan die Universiteit van Limpopo aangestel. Die naam van sy Christelike bediening is BASUIN PUBLIKASIES. Hy het vir baie jare ‘n twee-maandelikse aktualiteitstydskrif, Die Basuin, uitgegee. Die meeste van sy artikels, boeke, DVDs en CDs verskyn op sy webblad, www.bibleguidance.co.za. Dit het die Here behaag om hom op 16 Oktober 2016, op die ouderdom van 75 jaar, na Hom toe te neem. Kerugma Produksies was bevoorreg om vyf DVDs van sy boodskappe te vervaardig.

No products were found matching your selection.